@marius-els As jy n order begin, watter MA stelling wil jy gebruik "bv. MA4 hoog moet kruis 4 kerse laag" en wat is die kondisie vir die EA om weer te stop? Jy veduidelik nie heeltemal wat beteken "Ma must cross a candle. MA 4 steps ahead." Is dit 4 kerse later? Maak jou verduideliking meer verstaanbaar
M